Tuesday, April 1, 2014

Dogterswedstryde op Dinsdag

Weereens was die kompetisie geweldig sterk, maar ons dogters het 'n groot verbetering getoon. Al drie die spaane het met kleiner tellings die spit afgebyt. Die volgende drie wedstryde is blykbaar ook baie sterk spanne volgens die kenners hier. Ek plaas die foto's van die twee seunsspanne wat gister gespeel het.

Vir oulaas groete uit Amsterdam







No comments:

Post a Comment