Thursday, April 3, 2014

Rotterdam

Die spelers is tans besig met afrigtingskliniek. Weereens kom 'n mens agter dat alles van ' hoëgehalte is.









1 comment:

  1. Pragtige foto's! Geen wonder die hokkie in Nederland bereik soveel hoogtes nie - nie alleen die tyd, geld en geriewe nie, maar op hoë vlak word daar aandag aan hokkie gegee ( en hier by ons is daar selfs in koerante afskeepberiggies!).

    Kyk net hoe entoesiasites is die HELE koninklike gesin hier by die eerste Olimpiese wedstryd van die Nederlanders in 2012:

    http://www.telegraaf.nl/telesport/olympische-spelen-2012/hockey-programma/21032939/__Maxima_juicht_voor_hockeysters__.html



    ReplyDelete